| Information | |
|---|---|
| has gloss | eng: Parys (pronounced [pârés]) is a town situated on the banks of the Vaal River in the Free State province of South Africa. Population 43,791. |
| lexicalization | eng: Parys |
| instance of | c/Cities, towns and villages in the Free State |
| Meaning | |
|---|---|
| Afrikaans | |
| has gloss | afr: Parys is n dorp aan die oewer van die Vaalrivier, in die Vrystaat-provinsie van die Republiek van Suid-Afrika, sowat 120 kilometer suid van Johannesburg, met sowat 44 000 inwoners. Die meerderheid van die bevolking praat Sotho, en n minderheid, hoofsaaklik in die stadsentrum, praat Afrikaans. Die naam is n Afrikaanse vertaling van die Franse hoofstad "Paris". Die naam is deur n Duitse opmeter gekies, wat tydens die Frans-Pruisiese Oorlog aan die beleg van Parys deelgeneem het. Blykbaar het die plek se ligging aan die oewer van die Vaalrivier hom herinner aan Parys en die Seinerivier. |
| lexicalization | afr: Parys, Vrystaat |
| Dutch | |
| has gloss | nld: Parys is een plaats in de Zuid-Afrikaanse provincie Vrijstaat. Parys telt ongeveer 44.000 inwoners en is vernoemd naar de Franse hoofdstad, Parijs. |
| lexicalization | nld: Parys |
| Polish | |
| has gloss | pol: Parys - miasto, zamieszkane przez ok. 95 700 ludzi, w Republice Południowej Afryki, w prowincji Wolne Państwo. |
| lexicalization | pol: Parys |
| Moldavian | |
| has gloss | ron: Parys este un oraş din Africa de Sud. |
| lexicalization | ron: Parys |
| Media | |
|---|---|
| geo loc | geographic location -26.9 27.45 |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint