| Meaning | |
|---|---|
| Afrikaans | |
| has gloss | afr: n Leerling is iemand wat n les volg by n leraar. *In die tyd van die gilde was n leerling in opleiding by n meester om n beroep te leer. *en by n leermeester om hom-/haarself in die kunste te bekwaam. *Die woord leerder word gebruik vir n jong leerling aan n skool. *n Student is n ouer leerling wat aan n universiteit studeer. *n Dissipel is n volgeling en word veral gebruik vir die twaalf leerlinge van Jesus van Nasaret. *Die laagste graad in die vrymesselary. Sien leerling (vrymesselary). |
| lexicalization | afr: leerling |
| Dutch | |
| has gloss | nld: Een leerling is iemand die les volgt, bijvoorbeeld bij een onderwijzer. |
| lexicalization | nld: leerling |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint